top of page

23 Groot Motoriese Spiere: Versterk die nek (0-6 maande)

Updated: Feb 24, 2022

"Ouma, jy weet dat jy my moet help om hierdie groot spiere van my sterk te maak?"


"Jou Ouma moet sommer ook weer aan haar eie nekspiere werk my kind!'


"Jippee! Dan doen ons dit sommer saam, nê Ouma!"

Versterk die nekspiere met magie speel oefeninge (pret idees)


"Ouma kom ons lê op ons magies en kyk vir mekaar!"


"Jy moet nou snaakse geluide maak Ouma! en trek jou gesig snaaks!"


"Jy is regtig funny Ouma! Kyk hoe lig ek my nek om jou beter te sien Ouma!"


"Jy kan vir my sing ook Ouma!"


"Nou moet ons eers rus my kind! Hierdie nek van my....."


"Ja Ouma ek is ook moeg!"


"More kan ons met die ratel speelding speel Ouma!"


"En jy kan vir my borrels blaas Ouma!"

1件のコメント


Drene Human
Drene Human
2021年11月19日

Dis so dierbaar ouma!

いいね!

Dankie!

©2021 - Om 'n Ouma te is.

bottom of page