25 Reg op sit (4-6 maande met hulp; onafhanklik 6-9 maande)
- Ansu Human
- Dec 10, 2021
- 1 min read
Updated: Feb 24, 2022
"Ouma dit is nou tyd dat ek self leer sit. Jy moet ál die goed wegvat wat my help ondersteun en balanseer. Sit my op ‘n harde oppervlakte – maar moenie te ver wees nie Ouma! Gee vir my speelgoed by my voete dan stut ek myself met my hand en kry die speelding in die hande!
Jou beurt Ouma!"




Comments