26 Wanneer die wiele rol
- Ansu Human
- Jan 17, 2022
- 1 min read
Updated: Feb 22, 2022
ons pak in
ons pak uit
hier is baie sakke
die sweet spat
ek hoor "Grote Griet!
die Beer vat Baie Spasie!"

#OmnOumaTeIs #OumaWees #Oumaskap #Kleinseun #WanneerDieWieleRol #Sakke #PakIn #PakUit #BabaSpeel #GroteGriet #Baba #BabaSeuntjie
Comments