x5 maniere om die ontwikkeling van die vestibulêre sisteem te bevorder:
Kom ons wieg
van kant tot kant
vorentoe en agtertoe
en niemand skree “Hou op!”
Kom ons watergly
kry die water en seep
en laat waai!
Kom ons hang
onderstebo in my pa se hande
wat so dip-dip
en hy sing “wie koekeloer vir die vloer!”
Kom ons rondomtalie
draai-draai
kyk wie bly staan!
Loop op die lyn
en hou jou balans!
Comments