top of page

30 Om te laat gaan

"Ouma jy kleur nou binne

én buite die lyne in –

vertel my meer Ouma:"

"binne die lyn is hoe jy ‘n lewensprentjie kan inkleur

en buite die lyn is óók hoe jy ‘n lewensprentjie kan inkleur"

"Aah Ouma! Dit is een Groot Mooi prent!"

"Kom ons gaan speel buite!"


Commentaires


Dankie!

©2021 - Om 'n Ouma te is.

bottom of page