32 My nuwe glimlag
- Ansu Human
- Mar 14, 2022
- 1 min read
O-la-la! Kyk my tande!
Dit het so gebeur –
Eers was dit die onderste snytande,
Daarna my boonste snytande
Toe my kiestande
En uiteindelik my oogtande!
Kom ek wys vir jou!

#OmnOumateis #Oumaskap #OumaWees #Ouma #Tande #NuweGlimlag #NuweTande #BabaTande #OndersteSnytande #Kiestande #Oogtande #OumaEnKleinkind #SpeelTyd #LeerSaam #GroeiSaam
Comments