top of page

34 Kruip (van 9 maande)

Wieg-wieg

baan die weg vir kruip

en kruip proe

onafhanklikheid

en die baba kan kry wat hy wil hê!


Stimuleer kruip en die baba se ruimtelike bewustheid met die volgende pret

aktiwiteit:


"Kom ons bou ‘n tonnel met stoele en ‘n kombers my kind!

Ons maak hierdie tonnel groot pret!"


"Jy wil hê ons moet daardeur kruip, nê Ouma!

Kyk hoe sterk is my skouers en arms Ouma!"


"Ai-Ai"


15 views0 comments

Comentários


bottom of page