top of page

44 My 1'ste troeteldier

‘Ouma ek het ietsie gekry en sy naam is Pikkewyn!’

‘Hy miaau en krap my!’


‘Hoe nou - jou pa hou mos nie van katte nie, Sushi?’


‘Hy sug net diep Ouma en sê wat hy nie alles vir die kind sal doen nie!’


‘Waar slaap die liewe Pikkewyn, Sushi?’


‘Op my pa se bors, Ouma - elke aand!’






65 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentários


bottom of page