top of page

45 Sestig jaar

'Ouma hoe dink jy daaroor om sestig jaar oud te word?'


'Dit verras en verbly en is deursigtig soos 'n bergmeertjie, my Sushi!'


'Ouma waar sal ek 'n bergmeertjie kry?'


'Die TYD sal vir jou wys my Liewe Sushi!'



 
 
 

Comments


Dankie!

©2021 - Om 'n Ouma te is.

bottom of page