0-3 maande
Begin om objekte vas te hou
3-6 maande
Plaas objekte van een hand na die ander
Hou hande bymekaar
6-9 maande
Hark objekte met vingers bymekaar
Druk objekte
Speel met hulle eie hande
Hou ‘n bottel vas
Pret met die hande!
"Ouma-Ouma! Hierdie stokkies op my hand kan goeters vashou! Gee bietjie vir my speelgoed, asseblief Ouma."
"O-la-la my Kind - jy is net die slimste Mannetjie! Waar leer jy al die tricks?"
"Ek kyk maar so rond Ouma! En kyk Ouma, ek kan die speelgoed van die een hand na die ander plaas - jippee!"
"Ek dink dit is tyd dat jy jou eie bottel moet vashou!"
"Solank dit 'n bierbottel is my Liefste Ouma!"
"Wie se kind is jy!"
Comments