Ansu HumanFeb 27, 20231 min read42 Hard praat"Ouma hoekom praat daardie omie so hard?" "Mmm… dalk was hy die jongste in sy gesin en moes altyd skree om gehoor te word?" "Ouma ek is die Oudste!"#omnoumateis #oumawees #oumaskap #restaurant #hardpraat #oudste #jongste #aandag #oumaenkleinseun #oumaenkleinkind #saamleef #saamleer #saamgroei
"Ouma hoekom praat daardie omie so hard?" "Mmm… dalk was hy die jongste in sy gesin en moes altyd skree om gehoor te word?" "Ouma ek is die Oudste!"#omnoumateis #oumawees #oumaskap #restaurant #hardpraat #oudste #jongste #aandag #oumaenkleinseun #oumaenkleinkind #saamleef #saamleer #saamgroei
Comments