3 Magic!
- Ansu Human
- Jul 3, 2021
- 1 min read
Updated: Feb 24, 2022
ek was eers net
'n vonkel in die oog
en sy roep na jou
en ek hoor my name -
'so groot soos 'n arbei,
avokado, mango,
eiervrug, spanspek,
pampoen!'
en sy dra my in haar hart en kop
en ek lê in jou glimlag
mag ek die man word
wat Hy bedoel het
en die geloofstroom laat leef!
Liefde
Die Mannetjie!

Comments