top of page

13 Massering

Updated: Feb 24, 2022

Ouma dit is Spa tyd!


Vertel my meer jou Rakker Akker -


Dit is wanneer jy room of olie aan jou hande sit en my lyfie masseer.

Maak die olie lekker warm tussen jou hande Ouma

En begin by my hart na my hande – agrr, dit is lekker

En dan van my kop na my tone – agrr, Ouma nou gaan ek slaap


1 Comment


liesieliefde
liesieliefde
Aug 18, 2021

Hierdie is so oulik! X

Like

Dankie!

©2021 - Om 'n Ouma te is.

bottom of page