5 Om 30 te word
- Ansu Human
- Jul 7, 2021
- 1 min read
Updated: Feb 24, 2022
trippe trappe trone
rympies en wiegeliedjies
word my nuwe normaal
gaan ek aanlyn al
die antwoorde kry –
o-la-la!
ai-ai!
en ek rig my na die Lig
vat my 30
en begelei my om
Jou te herhaal
Veels geluk liewe maatjie
jy is nou 30, ai-ai!

Comments