6 Ooievaarstee
- Ansu Human
- Jul 8, 2021
- 1 min read
Updated: Feb 24, 2022
word en wees
U het my geveer
vir hierdie wonderjaar
ek staan onder U wywater
vir hierdie buikdans in my
wys ons buitelyne
en laat ons fotosfeer!
*fotosfeer beteken buitenste laag van die son wat lig uitstraal, ligkring

Pragtige gediggies Ansu. Welgedaan. Love die prentjies en sien uit om by jou te leer.