top of page

17 Opsitte (2-6 maande)

Updated: Mar 8, 2022

"Kom ons maak jou arms sterker my kind!"


"Ouma ek is net 2 maande oud!"


"Ek sal eers stadig begin en jou eers net 'n bietjie optrek - kyk hoe help ek jou met my hande, miskien doen ek al die werk!"

"Nee, Ouma - kyk hoe styf raak my nek en o-la-la, kyk hoe span my bors - en maagspiere!


Ek wonder óf Ouma nog op sitte kan doen!"


"Een van die dae trek ek jou op in die volle sit posisie jou Rakker Akker en daarna in die staan posisie!"


1 Comment


Drene Human
Drene Human
Oct 02, 2021

Baie oulike idees nooi Liefde

Like

Dankie!

©2021 - Om 'n Ouma te is.

bottom of page