10 Sy maak reg
- Ansu Human
- Jul 30, 2021
- 1 min read
Updated: Feb 24, 2022
Sy is op en af
en ons broei
om die stoof en oond en nuwe resepte
daar is kos vir die woonbuurt, buurtwag en verder
Nes 'n kat wat skrop
lêplek soek
Ek sal hierdie magiese waterhuis
moet groet
Sy weet -
Bon voyage!

Comentarios