20 Tankwa Karoo Liefde
- Ansu Human
- Oct 18, 2021
- 1 min read
Updated: Feb 24, 2022
"Ouma jy staar?"
"Ek kyk na die Tankwa Karoo"
"Wat is daar?"
"Die Liefde"
"Wat is Tankwa Karoo Liefde Ouma?"
"mmm – ‘n plek waar mense tussen ruimtes kan wees
waar niks baie is waar stiltes vry maak"
"Ouma sal jy my Tankwa Karoo Liefde leer?"

Comments