top of page

37 Veiligheidsgrendels

Updated: Oct 10, 2022

"Ouma-Ouma kyk hoe lyk ek nou!"


"O-la-la! Jy staan op jou eie twee bene!

Die lewensreis skop af!"

"Vertel my meer Ouma -"


"Wanneer jy op jou eie twee bene staan ontdek jy die lewe!"


"Mmm.... jy staan ook nog stewig op jou twee bene Ouma - so mens ontdek dan vir laaank in die lewe!

Waarheen gaan jy Ouma?"

"Baby City toe om veiligheidsgrendels vir al die kasdeure te koop jou nuuskierige agie!"


"Maar hoe moet ek dan ontdek!"




1件のコメント


liesieliefde
liesieliefde
2022年10月10日

Te kosbaar! 😊

いいね!

Dankie!

©2021 - Om 'n Ouma te is.

bottom of page