"Ouma hoekom sê jy partykeer ‘whatever’?"
"Mmm… dit is wanneer mens reg is,
maar jy is nie lus vir baklei of redenasies nie"
"So jy bewaar die vrede, nê Ouma?"
"Kom ons gaan was gou jou gesiggie en handjies"
"‘Whatever!’ Ouma!"
#OmnOumateis #Oumaskap #OumaWees #Ouma #Whatever #RegIs #BewaarDieVrede #OumaEnKleinkind #SpeelTyd #LeerSaam #GroeiSaam
Comments