“Ouma-Ouma! Ek moet oefen!
ek wil nou woordfiks word
hoor bietjie hier:
bal!
bok!
boek!
braai!”
“Ai-Ai!
Kom hoor bietjie hier wat Moeder Teresa gesê het:
‘Goedhartige woorde is kort en maklik
op die tong, maar hul weerklank is werklik eindeloos’”
“Bedoel Ouma so –
Braaaaai!”
“Net so!”
#OmnOumaTeIs #OumaWees #Oumaskap #LeerPraat #EersteWoorde #OumaEnKleinseun #Kleinkind #LeesSaam #LeerSaam #Boek #Braai #Bok #Bal
Comments